Excursions / Uitstappies 2017

 
     
  Veldskool 2017 - T.O. Strand  
       
   
       
   
       
   
     
  NAMPO-UITSTAPPIE 17 MEI 2017  
     
   
       
   
       
   
       
  Goudwesskool reik uit na Carletonville DBV / SPCA – 21 April 2017

Goudwesskool het op 21 April 2017 ‘n projek geloods om die skool se opregte waardering te toon vir die onbaatsugtige werk wat deur die DBV/SPCA gedoen word om diere in nood by te staan, te versorg en te ondersteun. Hulle hoop dat die donasie van voedsel sal bydra tot die wonderlike werk wat deur die personeel daar, gedoen word.
 
     
 

 
     
 

UITREIKINGSPROJEK: SAVF SENATUS DIENSSENTRUM VIR BEJAARDES - 24 MAART 2017

Goudwesskool het op 24 Maart 2017 'n uitreikingsprojek geloods vir die SAVF Senatus Dienssentrum vir bejaardes. Tydens hierdie baie spesiale geleentheid is die dames by die skool bederf. Hulle is by die Naeltegnologie-, Haarkappery- en Spysenieringsentrums getrakteer. Dit was voorwaar 'n belewenis vir die bejaardes, sowel as die leerders en onderwysers.
 
   
   
   
   
   
   
   
   

Community project – 9th Day Animal Shelter

The shelter is a Rescue, Rehabilitation and Re home Centre. Their main focus is on rescuing the stray and abandoned animals living on the streets and in surrounding impoverished communities.

It is important that learners should learn the value of giving. This is why we decided to make blankets and toys for the dogs in the shelter.

On February 15th we took the handmade articles and a donation of food to the shelter.

After visiting the shelter we realized that the unselfish work of the volunteers means the difference between life and death for these animals.

We felt privileged to be able to share our skills and to make a difference in the lives of so many animals.

 

 
   
       
   
       
 

This website designed and maintained by GSD Potch - The WEB people...  - www.gsdpotch.com

We recommend that you view this website with: MS IE 7+ of Google Chrome 1.0 or  Mozilla 4.0