Rugby

 
  Goudwes School participates annually in the Gauteng LSEN Rugby League where players are annually chosen for the Gauteng LSEN Rugby Team which participates at the LSEN Rugby Craven week.

Goudwesskool neem jaarliks aan die Gauteng LSEN Rugbyliga deel waar daar dan ook jaarliks spelers in die Gauteng LSEN Rugbyspan opgeneem word en aan die LSEN Rugby Cravenweek deelneem.
 
     
 

EERSTE RUGBYSPAN 2017


VOOR: Lungile Sizane, Heinrich van der Westhuizen, mnr. A. van der Merwe (Afrigter), David Mokgara (Kaptein), mnr. W.W. Els, Buks Prinsloo en Mishack Benns.
MIDDEL: Leslie Khumalo, Zandor van Vuuren, Siphiwe Songela, Richard Mokgatla, Onele Ngceke, Simamkele Sinxo en Lucky Anoster.
AGTER: Ryan de Vos, Gerhard Labuschagne, Thabiso Molete, Lelethu Nyabaza, Katleho Mashiane, Wikus Broodryk, Roeben Page en Vincent Diaho.

GOUDWESSKOOL GAUTENG GOUE LEEUS RUGBYSPAN & CRAVENWEEK 2017


VOOR: Mnr. W.W. Els, Wikus Broodryk, Lelethu Nyabaza en mnr. A. van der Merwe.
AGTER: David Mokgara, Vernon Brown en Zandor van Vuuren.
 

CRAVENWEEK 2016


Katlego Mathe, mnr. W.W. Els, mnr. A. Mertz, mnr. A. van der Merwe en Itumeleng Nkatlo.

GAUTENG GOUE LEEUS RUGBYSPAN 2016


Katlego Mathe, mnr. W.W. Els, mnr. A. van der Merwe en Itumeleng Nkatlo


EERSTE RUGBYSPAN 2016


VOOR: Sakhile Ndzeku, mnr. A. van der Merwe (Afrigter), Katlego Mathe (Kaptein), mnr. W.W. Els en Itumeleng Nkatlo.
MIDDEL: Alister Anoster, Colin Togele, David Mokgara, Senzo Miya, Boitumelo Peter Masedi, Emanuel Langa, Onalenna Gubaza en Sheldon Paich.
AGTER: Ryan de Vos, Babalo Nyovane, Thabiso Molete, Lelethu Nyabaza, Vuyani Qoboza, Ken Tredrea en Lesedi Matlawe.

 
     
  RUGBY 2016

Katlego Mathe en Itumeleng Nkatlo is in die LSEN Goue Leeus Cravenweek rugbyspan opgeneem en gaan tydens die Junie-vakansie aan die LSEN Cravenweek deelneem.

Goudwesskool is baie trots op hierdie uitstekende prestasie!

Op die foto is Katlego Mathe, hul afrigter mnr. André van der Merwe en Itumeleng Nkatlo.


 

 
     
 

EERSTE RUGBYSPAN 2015

 
 



VOOR: Cobus Corbett, mnr. A. Mertz, Blessing Bhebhe (Kaptein), mnr. F.E. Venter en Itumeleng Nkatlo.
MIDDEL: Sakhile Ndzeku, S.G. Smit, Werner Barnard, Katlego Mathe, Niky Venter, Kabelo Noholoza en Khonile Motsisi.
AGTER: Mnr. A. van der Merwe, Flippie Mostert, Vuyani Qoboza, Branden-Lee Bekker, Delene Kampi, Sthembiso Mzinyane en Lesedi Matlawe.
 

 
 

GAUTENG GOUE LEEUS RUGBYSPAN & CRAVENWEEK 2015

 
 


VOOR: Mnr. W.W. Els, Sakhile Ndzeku, mnr. A. Mertz en Katlego Mathe.
AGTER: Mnr. F.E. Venter, Flippie Mostert en mnr. A. van der Merwe.
 

 
     
  GOUDWESSKOOL SPOG MET 3 GOUE LEEUS CRAVENWEEK RUGBYSPELERS!

Drie rugbyspelers van Goudwesskool is in die LSEN Goue Leeus Cravenweekspan opgeneem wat van 29 Junie tot 3 Julie in Worchester aan die LSEN Cravenweek gaan deelneem. Goudwesskool is baie trots op hierdie uitstekende prestasie!
 


Voor: Katlego Mathe en Sakhile Ndzeku.
Agter: Mnr. André van der Merwe (afrigter), Flippie Mostert en mnr. Melius Venter (afrigter).

 
     
   
   
   
   

GAUTENG GOUE LEEUS
RUGBYSPAN & CRAVENWEEK 2014

Mnr. W.W. Els, Jason Dehning en mnr. A. Mertz.

   

GAUTENG GOUE LEEUS
RUGBYSPAN & CRAVENWEEK 2012 – 2013

Mnr. A. Mertz, Albrecht Jacobs en me. S. Schad.
   
 
 

This website designed and maintained by GSD Potch - The WEB people...  - www.gsdpotch.com

We recommend that you view this website with: MS IE 7+ of Google Chrome 1.0 or  Mozilla 4.0