Other / Ander

 
     
 

GOUDWESSKOOL SE EIE TIGER WOODS!

Sakhile Ndzeku het ‘n 2de plek behaal by die Noord-Wes Junior o/19 Golf Kampioenskappe in Parys.

Goudwesskool is baie trots op Sakhile en daar wag ‘n belowende toekoms op hierdie talentvolle jong sportman!

 
 


 

 

This website designed and maintained by GSD Potch - The WEB people...  - www.gsdpotch.com

We recommend that you view this website with: MS IE 7+ of Google Chrome 1.0 or  Mozilla 4.0