New Enrolments / Nuwe Inskrywings

 
     
 

REQUIRED DOCUMENTATION FOR ENROLMENT OF LEARNERS

• Birth certificate or Identity document
• Identity documents of parents / guardians
• Transfer card of previous school
• School Report of previous school
• Medical Aid card (or immunization card if available)
• Consent letter of the parent for admission at the Special School
• Synoptic report of a learner
• Recommendation report and LSEN number
• Any medical- / psychological reports to assist learners with barriers
• Goudwes School admission form
• Completed SIAS, SNA 1 and SNA 2 by referring school.
•
Completed SIAS and SNA 3 by Department of Education

Required documentation for enrolment of learners

   

_______________________________________________________________________________________

VEREISTE DOKUMENTASIE VIR INSKRYWINGS

• Geboortesertifikaat of Identiteitsdokument van leerder
• Identiteitsdokument van die ouers / voogde
• Oorplasingskaart van vorige skool
• Skoolverslag / rapport van vorige skool
• Mediesefondskaart (of immuniseringskaart indien beskikbaar)
• Toestemmingsbrief van die ouer vir toelating by die Spesiale Skool
• Sinoptiese verslag van 'n leerder
• Aanbevelingsverslag en LSEN nommer
• Enige mediese- / sielkundige verslae van leerders met hindernisse
• Goudwesskool toelatingsvorm
• Voltooide SIAS, SNA 1 en SNA 2 deur verwysende skool
• Voltooide SIAS en SNA 3 deur Departement van Onderwys.

Vereiste dokumentasie vir inskrywings

 
     
 
 
 
 

This website designed and maintained by GSD Potch - The WEB people...  - www.gsdpotch.com

We recommend that you view this website with: MS IE 7+ of Google Chrome 1.0 or  Mozilla 4.0