|
Athletics /
Atletiek |
|
|
Goudwes
School participates annually at die LSEN Inter
Schools Athletics Championships where athletes are
annually chosen for the Gauteng LSEN Athletics Team
which participates at the National LSEN Athletics
Championships.
Goudwesskool neem jaarliks aan die LSEN Interskole
Atletiekbyeenkoms deel waar daar dan ook jaarliks
atlete in die LSEN Gauteng Atletiekspan opgeneem
word en aan die Nasionale LSEN
Atletiekkampioenskappe deelneem. |
|
|
|
|
LSEN
FEMALE ATHLETE OF THE YEAR 2017

Kelebogile Mangena from Goudwes
School has recently been nominated as the LSEN
female athlete of the year 2017. She received this
award at the
Gauteng West District Sport Awards held at
Pro-Practicum School in Krugersdorp on January 26th
2018. Goudwes School is extremely proud of this
talented athlete!
GAUTENG ATLETIEKSPAN 2017

VOOR: Me.
S.P. van den Berg, Tsepo Maleho en me. T. Gilchrist.
AGTER: Cynthia Bofelo, Mnr. M. Lazenby en Oratile
Ndlovu.
GAUTENG ATLETE SKITTER BY SA (LSEN) KAMPIOENSKAPPE
2017
Oratile Ndlovu, Cynthia Bofelo en Tshepo Maleho van
Goudwesskool is die Gauteng LSEN atletiekspan
opgeneem en het onlangs deelgeneem aan die SASA
Nasionale LSEN Atletiek Kampioenskappe in Durban.
Hulle het skitterende prestasies behaal en
Goudwesskool is baie trots op hierdie 3 belowende
atlete!
 |
|
|
|
LSEN-skole Inter
Atletiekbyeenkoms 2017 - Ruimsig Stadion |
|
 |
 |
|
|
 |
 |
|
|
 |
 |
|
|
|
|
|
GAUTENG
ATLETIEKSPAN 2016

VOOR: Martie Alers, mnr. A. Mertz en
Onalenna Gubaza.
AGTER: Mnr. M. Lazenby en me. S.P. van den Berg.
AFWESIG: Tsepo Maleho. |
|
GOUDWESSKOOL
SE ATLETE SKITTER BY SA (LSEN) KAMPIOENSKAPPE |
|
Martie Alers,
Onalenna Gubaza en Tshepo Maleho van
Goudwesskool het onlangs deelgeneem aan die
SASA Nasionale LSEN Atletiek Kampioenskappe
in Bloemfontein. Martie het ‘n silwer
medalje in Gewigstoot en ‘n brons medalje in
Skyfwerp verower, terwyl Onalenna ‘n 4de
plek in die 100m behaal het. Tshepo kon met
‘n brons medalje in die 400m wegstap! Dit is
voorwaar skitterende prestasies deur hierdie
3 belowende atlete – baie geluk!
Martie Alers, me. Ronel van den Berg (Atletiekorganiseerder),
Onalenna Gubaza, mnr. Marinus Lazenby (Atletiekorganiseerder)
en Tshepo Maleho.

|
|
|
|
|
Inter
Atletiek: Ruimsig Stadion, 24 Februarie 2016 / Inter
Athletics: Ruimsig Stadium, February 24th, 2016 |
|
 |
 |
|
|
 |
 |
|
|
 |
 |
|
|
 |
 |
|
|
 |
 |
|
|
 |
 |
|
|
 |
 |
|
|
 |
 |
|
|
 |
 |
|
|
 |
 |
|
 |
VOOR:
Jackson Moloisane, Martie Alers, mnr. A. Mertz en Ilene
Moate.
AGTER: Me. S.P. van den Berg, mnr. M. Lazenby en me. T.
Gilchrist. |
|
|